Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Wimpy Kid 11: Kluitjies Bak

ISBN 
9781485900443
Format 
Paperback
Recommended Price 
R170.00
Published 
May 2019
About the book: 
Die druklaaiop teen Greg Heffley. Sy ma dink videospeletjies maak souskluitjies van sy brein, en sy wil hê hy moet die kontroles wegpaken sy “kreatiewesy” verken.
 
En as of dít nie vreesaanjaend genoeg is nie, is
Halloween om die draai.
 
Sy lewe is ’n riller!
 
Dan ontdekhy’n pakkie suurwurms, en ditgee hom’n plan. Kan Greg sy ma paaimet sy eie fliek, en kan dit hom sommer ook ryk en beroemd maak? Of gaan sy wit leuentjies hom inhaal en sy sorge vererger?
Other titles by this author 

Others also viewed

Meet five friendly snowmen in this festive touchy-feely board book. Babies and toddlers will love...
James Patterson's blockbuster  Alex Cross  series has sold over 100 million...
The third instalment in the new Spot audio collections, read by Golden Globe nominated actor David...
Hallo Pappa!  maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Die...