Search for your favourite author or book

Dagboek van 'n Wimpy Kid 02: Rodrick Regeer

ISBN 
9781485900238
Format 
Paperback
Recommended Price 
R170.00
Published 
October 2016
About the book: 

Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit... veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer broer, Rodrick, van die geheim wat Greg graag wil wegsteek. Maar geheime het ´n manier om uit te lek... veral as´n dagboek ter sprake is.

Other titles by this author 

Others also viewed

Tillie Gray didn’t kill Madison Frank... but everyone thinks she did. It wasn’t Tillie...
Peter Rabbit is hopping back into cinemas in spring 2020. Featuring the same star-studded cast,...
Violet never wanted to move to Perfect. Who wants to live in a town where everyone has to wear...