Search for your favourite author or book

Bybelstories vir Kinders

ISBN 
9781432306939
Format 
Epub
Recommended Price 
R90.00
Published 
October 2015
About the book: 

Bybelstories vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op ’n eenvoudige en vars manier geskryf. Die stories is geskik vir selfl ees of voorlees deur ’n ouer persoon. Bybelstories vir Kinders is ’n plaaslike skepping deur die skrywer en illustreerder
waarmee Suid-Afrikaanse kinders dus maklik kan identifi seer. 

Die Bybelfeite is steeds korrek maar die outeur se moderne aanslag is heelwat anders as die stereotipiese Bybelstorietaal wat dikwels gebruik word. Die stories is ontwerp om God as vaderfiguur te voor te stel, kinders toe te rus om goed aan ander te doen en om hulle aan te moedig om naasteliefde en deernis te betoon. 

Dit spreek ook alledaagse probleme aan wat kinders bekommerd en bang maak. Elke storie sluit af met ‘n eenvoudige gebed wat betrekking het op die les wat uit die storie voortspruit.

Other titles by this author 
Listing 
About the Author

Wendy lives and works in lovely Kleinmond. Her passion is to help children to better understand their own world and each other across cultural boundaries through the stories of their ancestors. Wendy is the only children’s book author in South Africa who has produced 12 anthologies of high quality under this banner in the last 16 years. Her canonization of folktales, legends and true stories to hero stories, animal stories and ghost stories treads deeply into the literary storyscape of conservation as children are empowered to face the challenges of every day through stories.

Recent publications by Wendy include:

  • Sylvester - Ramkat van die Groot-Karoo en nog 21 lekkerlees legendes, ware verhale & staaltjies
  • Halala Job Maseko!
  • Storiekaros
  • Vaandeldraers
  • Torchbearers
  • Donkie se lang pad dorp toe
  • Elephant’s big secret
  • Rooimiere-in-die-broek idiom-inkleurboek
  • My hart is oppi plaas! idioom-inkleurboek
  • Jeremia en die Amandelboom
  • Engele om ons

 

 

Others also viewed

Met erferniskos wat deesdae internasionaal hoogmode is, staan een kok uit: Peter Veldsman, die...
South Africa, together with Lesotho and Swaziland, has a diverse landscape, with habitats that...
Tumi Morake modelled her public persona on her mother, a charming and contentious woman who used...
The Karoo is big sky country; a land of vast plains punctuated by flat-topped mountains, conical...