Search for your favourite author or book

Bloedsuier

ISBN 
9781485904298
Format 
Epub
Recommended Price 
R205.00
Published 
November 2019
About the book: 
Toe Maryke, ’n jong hipnoterapeut, ’n kwak wat gehore kamma hipnotiseer probeer ontmasker, skud iets in haar onderbewuste los. Het dit te doen met die inbraak tydens haar matriekjaar? Wat is dit wat sy vergeet het?
 
Lukas probeer haar help. Hy is haar steunpilaar en mentor, en die man op wie sy verlief is. Ook hý moet veg om ’n greep op sy verlede te kry.
 
Maar die bedreiging is nie net in Maryke se kop nie: Vreemde briewe en onheilspellende geskenke maak dit duidelik dat iemand haar dophou. Iemand wat enigiets sal doen – miskien selfs sal moor – om seker te maak sy onthou.
Other titles by this author 
Listing 
About the Author

Leon van Nierop is ’n geliefde skrywer, omroeper en regisseur. Met sy baanbrekerswerk op verskeie gebiede het hy hom oor die dekades heen as een van ons land se gerekendste storievertellers gevestig.

Others also viewed

’n Dag in die lewe van drie speurders van die Khayelitsha-polisiestasie is nie paintball...
The Whale Caller, in tattered tuxedo, spends his days on the cliffs of the small coastal town of...
“Dis die langste wat ek nóg moes raai oor wie die moordenaar is, net om heeltemal...
More than 1 000 mammal species occur in Africa south of the Sahara Desert. These creatures vary...