![](/sites/penguinbooks.co.za/files/styles/author_photo/public/Gerda%20Taljaard%20by%20Joanne%20Olivier%202017.jpg?itok=5x7qoNkZ)
About
Gerda Taljaard is die skrywer van die romans ’n Engel in die hoenderhok en Kelder asook die kortverhaalbundel Maansiek . Haar gedigte en kortverhale verskyn in verskeie publikasies en sy is met die Litera- en De Compagnie-prys vir beste kortverhaal bekroon. Sy woon in Pretoria en werk as akademikus.
Photograph © Joanne Olivier