About
André Krüger is die skrywer van Die twee lewens van Dieter Ondracek (wenner van die Universiteit van Johannesburg-debuutprys), Komplot en ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid.
Hy is gebore in Johannesburg waar hy in die regte en filosofie studeer. Ná jare verlaat hy sy beroep as prokureur om hom ten volle by die boekbedryf te skaar. Hy woon en werk tans in Stellenbosch.